Home
Accommodation
Accommodation
Local Accommodation [Lodge & Restaurant for the best accommodation in Springbok, Northern Cape]
Stay
Local Accommodation Die Ankerhuis Springbok
Accommodation
Kallie Fisher Accommodation Springbok
Accommodation
Captain's Cabin
Local Accommodation Ou Dokters Springbok
Local Accommodation Keerom Springbok
Eat
Art
Read
Explore
Show a map
iReflect
iReflect
iReflect
Kinderlê
Richtersveld Transfrontier National Park
Vioolsdrif
Fort At Anenous
Klipfontein Hotel
Pella
Orbicule National Monument
The Synagogue
Cornish Beam Pump
Okiep - Cemetery
Van der Stel Mine
Smelter smoke-stack
Goegap Nature Reserve
First Dutch Reformed Church
Klipkerk
The Blue Mine
Klipkerk in Concordia
Anglican Church
Council Tree
Messelpad & The Old Jail
Horse Mill
Namaqua National Park
Soebatsfontein – The fountain
Bowesdorp
Kamieskroon
Darter’s Grave
The Methodist Church
Letterklip
Hondeklip Bay
Hondeklip Bay
Contacteer ons
My Cart
Sign in
Verkoopprijslijst
Verkoopprijslijst
Prev
1
2
3
4
5
6
7
Next
Sort by
Catalog price: High to Low
Catalog price: Low to High
Name: A to Z
Name: Z to A
Show categories
Books under R 250
Sale
Word 'n Influencer
R
240.00
R
240.00
240.0
ZAR
Sale
Wilde Wikus
R
160.00
R
160.00
160.0
ZAR
Het daar 'n ZOMBIE-VIRUS uitgebreek?
Is RUIMTEWESENS besig om die aarde aan te val?
Het iemand 'n hele weermag NINJA-ROBOTTE losgelaat?
Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie?
Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico het 'n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus is.
Wikus besluit om 'n plan te maak...
Sale
Gevaarlike Lopies / Duskant die Doodlyn
R
210.00
R
210.00
210.0
ZAR
Twee aksiebelaaide sportstories wat jou lekker sal laat naels kou!
In "Gevaarlike Lopies" ontaard 'n heerlike kriekettoer onverwags in 'n nagmerrie toe die spelers se paaie met dié van gevaarlike skurke kruis.
En in "Duskant die Doodlyn" gebeur vreemde dinge met Werner-hulle se rugbyafrigter, en dit lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie...
Sale
Blou Maandag
R
160.00
R
160.00
160.0
ZAR
Party Maandae is so blou, nie eens roomys kan dit beter maak nie.
Toe Jana haar oë oopmaak, weet sy sommer... Vandag gaan 'n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof 'n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk op geëet. Daar is aspersies in haar kosblik.
En dit is haar skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas!
Boonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana al weke lank uitsien. Sê nou dinge loop skeef op die verhoog?
Hoe erg kan een Maandag wees?
Sale
Suzie se Superdoeper-sjampoe
R
170.00
R
170.00
170.0
ZAR
Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al 'n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy 'n haarkapper word.
Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van haar ouma se grys krulletjies...
Maar Suzie se oupa het glad nie hare nie. Sy kop is so kaal soos 'n eier. Partykeer weerkaats die son daarop. Daarom besluit Suzie om 'n plan te maak...
Sale
Wiskunde gee my maagpyn
R
180.00
R
180.00
180.0
ZAR
Mia haat wiskunde.
Sy hou nie van optelsomme nie en
sy hou nie van aftreksomme nie.
Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en
sy verstaan nie deelsomme nie.
Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers "Môre, klas" soos ander onderwysers nie.
Hy sê net: "Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!"
Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om 'n boek oor hipnose te lees...
En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen!
Sale
My Ouma is 'n Filmster
R
160.00
R
160.00
160.0
ZAR
Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.
Toe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n flimstel kan soms 'n gevaarlike plek wees...
Sal Rikus uit die kloue van 'n gevaarlike skurk kan ontsnap - en Ouma se loopbaan red?
Sale
My Ouma is 'n Rock-ster
R
160.00
R
160.00
160.0
ZAR
"Mense dink dis wonderlik as jou ouma 'n rock-ster is. Hulle maak 'n groot fout."
Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in 'n bloedrooi sportmotor rond!
Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees...
Sale
Superheroes vlieg net saans
R
180.00
R
180.00
180.0
ZAR
Is 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is?
Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie 'n projek vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.
Maar dan val daar 'n superhero in Miek-hulle se agterplaas - bo-op die hondehok! Gaan hy Miek help om sy probleme op te los, of gaan hy hom net dieper in die sop laat beland?
Sale
Dolfie Weerwolfie
R
165.00
R
165.00
165.0
ZAR
Toe Dolfie wakker word, is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis 'n spesiale nag.
Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar 'n stert! Hy is... 'n weerwolf!
Toe sy vriend Timmie opdaag, kla Dolfie: "Ek wil nie 'n weerwolf wees nie!"
"Dalk gaan dit vanself weg," stel Timmie voor.
"Ja, jy kan maklik praat," grom Dolfie. "En wat as dit nie weggaan nie? Wat dan?"
Sale
Dolfie Weerwolfie: Volmaan
R
160.00
R
160.00
160.0
ZAR
Dolfie is saam met sy klasmaats op 'n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai...
Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel 'n storie.
Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie!
Maar Nadine kom agter iets is fout en besluit om Dolfie te agtervolg...
Sale
Die Seun wat saam met Drake vlieg
R
220.00
R
220.00
220.0
ZAR
Ons kweek drake wat flikker, vries en die donker met vlamme verwilder.
Ons sit kruisbeen om ons draakvrugboom en wag dat ons drake moet uitbroei.
Maar daar is iets wat ek jou moet vertel.
So hou aan lees, want jy het nog nie die hele storie gehoor nie. En wanneer jy het, sal jy dalk nie meer so gretig wees om self 'n draak te hê nie.
Sale
Die Seun wat saam met Drake lewe
R
220.00
R
220.00
220.0
ZAR
Welkom, desperate draaksoeker!
Ek skat jy het hierdie boek om twee redes gekoop:
1) Jy't gehoor ons kweek drake en jy wil deel wees van al die vurige aksie.
2) Jy't 'n draakvrygboom gekry en 'n draak gekweek, maar het nie 'n benul wat om nou te doen nie.
Hoe weet ek dit? Want ons het ook nie geweet nie...
Sale
Die Seun wat met Drake kweek
R
220.00
R
220.00
220.0
ZAR
Ons kweek drake.
En ek kan jou een ding sê - dis baie meer moeite as komkommers.
Bolla in jou pa se pap? √
Jaag jou kat? √
Steek jou tandeborsel aan die brand? √
Maar ek kan jou nog iets sê: Hulle blink diamantoë glinster as hulle vir jou kyk en hulle warm asems kielie jou oor. Maar moet vir niemand vertel nie! Want wie wil nie hulle eie draak hê nie?
Sale
Diary of a Wimpy Kid
R
195.00
R
195.00
195.0
ZAR
<Let me get something straight: this is a JOURNAL, not a diary. This was Mom's idea, not mine.
And the only reason I agreed to do this at all is because I figure later on when I'm rich and famous, this book is gonna come in handy.
But for now I'm stuck in middle school with a bunch of morons.>
Today is the first day of school, where undersized weaklings like Greg Heffley share the hallways with much bigger kids who are already shaving. But nothing scares Greg more than the mouldy piece of cheese left out in the playground.
Can Greg and his best friend, Rowkey Jefferson, make it through the year without getting the dreaded CHEESE TOUCH?
Sale
Diary of a Wimpy Kid 2: Rodrick Rules
R
195.00
R
195.00
195.0
ZAR
Whatever you do, don't ask Greg Heffley how he spent his summer holiday, because he definitely doesn't want to talk about it.
As Greg enters the new school year, he's eager to put the past three months behind him... and one event in particular.
Unfortunately for Greg, his older brother, Rodrick, knows all about the incident Greg wants to keep udner wraps. But secrets have a way of getting out... especially when a diary is involved.
Sale
Diary of a Wimpy Kid 3: The Last Straw
R
195.00
R
195.00
195.0
ZAR
<You know you're supposed to come up with a list of "resolutions" at the beginning of the new year to try to make yourself a better person? Well, the problem is, it's not easy for me to think of ways to improve myself, because I'm pretty much one of the best people I know.>
But Greg's dad has other ideas. He wants Greg to change his wimpy ways and start putting his mind to more useful endeavours. And when he threatens to send Greg to military academy, Greg realizes he has to shape up... or get shipped out.
Sale
Diary of a Wimpy Kid 7: The Third Wheel
R
195.00
R
195.00
195.0
ZAR
Love is in the air - but what does that mean for Greg Heffley?
A Valentine's Day dance at Greg's middle school has turned his world upside down. As Greg scrambles to find a date, he's worried he'll be left out in the cold on the big night. His best friend, Rowley, doesn't have any prospects either, but that's a small consolation.
Then an unexpected twist gives Greg a partner for the dance and leaves Rowley the odd man out. But a lot can happen in one night, and in the end you never know who's going to be lucky in love...
Sale
Diary of a Wimpy Kid 11: Double Down
R
195.00
R
195.00
195.0
ZAR
The pressure's really piling up on Greg Heffley. His mom thinks video games are turning his brain to mush, so she wants her son the put down the controller and explore his "creative side".
As if that's not scary enough, Halloween is just around the corner and the frights are coming at Greg from every angle.
When he discovers a bag of gummy worms, it sparks an idea. Can Greg get his mom off his back by making a movie... and become rich and famous in the process? Or will doubling down on this plan just double Greg's troubles?
Sale
Diary of a Wimpy Kid 12: The Getaway
R
195.00
R
195.00
195.0
ZAR
Greg Heffley and his family are getting out of town.
They decide to escape to a tropical island resort for some much-needed rest and relaxation. A few days in paradise should do wonders for Greg and his frazzled family.
But the Heffleys soon discover that paradise isn't everything it's cracked up to be. Sun poisoning, stomach troubles and venomous critters all threaten to ruin the family's holiday. Can their trip be saved, or will this island getaway end in disaster?
Prev
1
2
3
4
5
6
7
Next